Group O under great pressure in the Province

The Western Cape’s group O blood supply is under severe pressure and has reached a level of a mere 1 – 2 days.

Group O-blood is compatible with all other blood groups and most often used in cases of emergency. The decline in blood stocks can be attributed to past public holidays and long weekends, which results in limited access to blood donors.

We are appealing to the public to support the cause of blood donation,” says Marlize van der Merwe, Spokesperson for the WP Blood Transfusion Service (WPBTS).  She says, “it only takes 20 to 30 minutes of your time. Yet, with a single donation you will make an impact on the lives of at least three patients in dire need of blood.”

Persons older than 16, weighing more than 50 kgs, who is in general good health and leads a safe lifestyle, is eligible to donate blood. Donors must remember to eat a substantial meal within three to four hours before donating and increase non-alcoholic fluid intake.

Members of the public are urged to visit the website www.wpblood.org.za for clinic

Information or to contact 021 507 6300. Alternatively they can SMS ‘Blood’ to 33507 for information or e-mail info@wpbts.org.za.

###

Issued by: The Western Province Blood Transfusion Service

Corporate Public Relations

Marlize van der Merwe

Tel (021) 507 6368 / 083 411 4583

Marlize@wpbts.org.za

Groep O tans onder geweldige druk in die Provinsie

Die Wes-Kaapse groep O bloedvoorraad is tans onder geweldige druk en het ‘n vlak van slegs 1 – 2 dae bereik.

Groep O-bloed is versoenbaar met alle ander bloedgroepe en word meestal gebruik in gevalle van trauma. Die daling in bloedvoorraad kan toegeskryf word aan die vakansiedae en lang naweke, wanneer bloedskenk nie ‘n prioriteit is nie. Besighede, fabrieke, skole en tersiêre instansies sluit gedurende hierdie tydperk en dit beperk die toegang na hierdie

Me. Marlize van der Merwe, woordvoerder vir die WPBOD spoor die publiek aan om dié Diens dringend te ondersteun.  “Ons doen ‘n ernstige beroep op die publiek om iets besonders te doen en te verseker dat daar genoeg bloed vir ons Provinsie se hospitale is,”

Sy verduidelik dat daar geen kostes aan verbonde is nie, gesondheidsvoordele inhou en slegs 20 tot 30 minute van die skenker se tyd in beslag neem.  Sy beaam: “Jy kan verseker wees dat jy ‘n impak in minstens drie pasiënte se lewens sal maak, deur slegs een eenheid bloed van 475ml te skenk.”

Persone ouer as 16 jaar, wat meer as 50 kg weeg en ‘n gesonde, veilige leefwyse handhaaf, kan bloed skenk. Skenkers moet nie nalaat om iets binne 3 – 4 ure te eet voordat hulle bloed skenk nie en hul vloeistofinname verhoog.

Die publiek word versoek om die webblad by www.wpblood.org.za te besoek of die Diens te kontak by 021 507 6300 vir inligting oor waar om te skenk. Alternatiewelik kan hulle die woord ‘Bloed’ na 33507 SMS vir verdere besonderhede, asook ‘n e-pos stuur na

###

Uitgereik deur : WP Bloedoortappingsdiens

Korporatiewe Skakelbeampte

Marlize van der Merwe

Tel (021) 507 6368 / 083 411 4583

Marlize@wpbts.org.za